top of page

In die holte van sy hand is die verhaal van ‘n onopgeleide en onervare jong paartjie wat, niksvermoedend, die wêreld van die bonatuurlike betree het toe hulle die roeping na die bediening in 1958 aanvaar het.

Meer as 50 jaar gelede, ‘n tyd toe daar nog weinig oor die krag van die Heilige Gees geskryf is, is Cyril en Peggy Ogden in geestelike oorlogvoering gedompel toe hulle na Gwelo, Rhodesië getrek het om ‘n klein gemeente te lei. Hulle moes op die Heilige Gees staat maak om hulle stap vir stap te leer. Wonderwerke van genesing, voorsiening en bevryding van demoniese magte het gevolg. Hierdie verhaal illustreer die waarheid dat God gewone mense kan gebruik om buitengewone dinge te vermag!

gedruk - IN DIE HOLTE VAN SY HAND

R180.00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page