top of page

FAMILIE EN DIE HUWELIK

DRUK OP DIE ONDERSTAANDE SKAKELS

2014-09-19_115831.jpg

GEBRUIK ONDERSTAANDE PYLTJIES OM VOLLE ARTIKEL TE SIEN 

Artikels / Articles

JOHNNY LINGO SE AGT-KOEI VROU

Deur James Dobson

Toe ek die Suide van die Stille Oseaan Eilande besoek het, het ek ‘n notaboek saamgeneem.

Ek het drie weke se verlof tussen projekte in Japan gehad en het toe ‘n boot geleen en na Kiniwata geseil. Die notaboek was veronderstel om my te help om ‘n junior graadse Maugham of Michener te word. Maar met my terugkeer, was die enigste sin wat my belangstelling geprikkel het, die een wat gestel het, “Johnny Lingo het agt koeie aan Sarita se pa gegee.”

BEGINSELS VAN N GELUKKIGE HUWELIK 1 - ONS GETUIENIS

Ek en Mandy is op 5 Junie 1976 getroud.

Dit was gedurende die oorlog in Rhodesië, en ek was vir die eerste ses maande van ons huwelik in die weermag (diensplig) vir ses weke op ‘n slag met tien dae tussen in af.

Dit was nie ‘n goeie begin nie, maar ons was verlief en het dit hanteer.

BEGINSELS VAN N GELUKKIGE HUWELIK 2 - GENADE

Daar is gans teveel tragiese verhale daar buite. Soveel so dat daar sekerlik menige mense is wat dink dat dit nie moontlik is om ‘n gelukkige huwelik te hê nie. Ek wil egter vir u sê dat dit wel moontlik is. En dit is nie net moontlik vir mense daar buite om gelukkig te wees nie; dit is net so moontlik vir jou om jou gebroke huwelik op te tel en te sien hoe God dit in iets sag en mooi en vredevol kan verander.

BEGINSELS VAN N GELUKKIGE HUWELIK 3 - DIE GESLAGSKWESSIE

Van geslag gepraat, moet ek sê dat ek nie met die algemene filosofie saamstem dat die huwelik ‘n 50/50 ooreenkoms is nie.

Ek verstaan uit daardie filosofie dat elke party 50% aan die huwelik moet bydra. Ek glo dat die huwelik ‘n 100/100 ooreenkoms is.

BEGINSELS VAN N GELUKKIGE HUWELIK 4 - SEKS EN SELFBEHEERSING

Jare gelede het ek die volgende kern vers in die Bybel ontdek wat lei tot geluk in die huwelik:  “Ook mag jy nie naby ’n vrou kom terwyl sy onrein is deur haar onreinheid, om haar skaamte te ontbloot nie.” (Lev 18:19)

BEGINSELS VAN N GELUKKIGE HUWELIK 5 - LEIERSKAP

Sonder leierskap is elke onderneming tot mislukking verdoem.

Die huwelik is geensins anders nie. ‘n Gelukkige huwelik gebeur nie vanself nie. ‘n Suksesvolle besigheid gebeur nie net nie. ‘n Pragtige tuin word nie vanself geskep nie. Agter elke pragtige gebou is daar ‘n meester bouer wat die planne sorgvuldig bestudeer het en die boubedrywighede volgens daardie planne gerig het.

BEGINSELS VAN 'N GELUKKIGE HUWELIK 6 - HEILIGE GEES - VERSTERKTE LIEFDE

As die fondasie van die huwelik selfsug en trots is, sal dit uitmekaar val. Maar as die fondasie op nederigheid en ‘n diensbare hart gebou is, sal die beproewinge paartjies na ‘n pragtige diepte van liefde bring wat onvergelykbaar is.

Bybelstudie / Bible study
bottom of page