top of page

DRUK OP ONDERSTAANDE SKAKELS

BESNYDENIS VAN DIE HART 1

Mat 15:8 Hierdie volk eer My met hulle lippe ne hulle mond, maar hulle hart is ver van My af. Wat is in jou hart?

BESNYDENIS VAN DIE HART 3

Psalm 42:1,2 Die soekende bruid

BESNYDENIS VAN DIE HART 5

Hand 9:5,6. Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop... Wat wil U hê moet ek doen?

BESNYDENIS VAN DIE HART 7

Joh 15:8 Dat julle veel vrug dra. Joh 13:1-5 Die bron van Jesus se gesag - nedrigheid.

BESNYDENIS VAN DIE HART 9

Spr 4:20-27 Bewaar jou hart meer as alles. Heb 5:8,9 Jesus het gehoorsamheid geleer uit wat Hy gely het. 'n Nederige lewe van oorwinning deur dissipline in die woestyn.

BESNYDENIS VAN DIE HART 11

Heb 6:10-12 'n Anker van geloof wat ons sterk hou deur die donkerste nag

BESNYDENIS VAN DIE HART 13

1Kor 11:3 Koningskap in die huwelik - nederigheid.

BESNYDENIS VAN DIE HART 15

2Kor 11:13,14 Hoe infiltreer die vyand ons harte? Pasop vir die klein bosluise.

BESNYDENIS VAN DIE HART 17

Psa 42:1-12; 51:8 Hoe bou ek waarheid in die binneste? Stap 1, Smag daarna met jou hele hart.

BESNYDENIS VAN DIE HART 19

Psa 24:1-6 Ps 15:1 Wie mag die heilige berg van God betree, en in Sy heilige plek staan?

BESNYDENIS VAN DIE HART 21

Mat 13:31,32 Die krag van die mosterdsaad

BESNYDENIS VAN DIE HART 2

Jer 17:9 Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit... Wat is hierdie bedrog van die hart, en van wie se hart praat Jeremia hier?

BESNYDENIS VAN DIE HART 4

Joh 12:20-25 Die Grieke vra, ons wil Jesus graag sien... Jesus antwoord hulle en sê... Wat was daardie antwoord?

BESNYDENIS VAN DIE HART 6

Hand 13:21,22 Twee konings, die hoogmoedige Saul en die herder Dawid. 'n Man na my hart, wat al my welbehae sal doen.

BESNYDENIS VAN DIE HART 8

Kol 2:9-12 Die korrelasie tussen besnydenis en die doop - die vlees moet sterf voor doeltreffende geestelike gesag kan begin.

BESNYDENIS VAN DIE HART 10

2Kor 12:7-10 My hartsgesindheid in 'n tyd van swakheid.

BESNYDENIS VAN DIE HART 12

Joh 10:10 'n Konflik tussen twee stede - Die koninkryk van lig teen die koninkryk van duisternis soos dit in ons eie lewens uitspeel.

BESNYDENIS VAN DIE HART 14

Joh 14:6; 8:12, 30-32 Waarheid in die hart. Waarheid maak 'n weg wat lewe en lig is (huwelik)

BESNYDENIS VAN DIE HART 16

Jer 17:1,9; 37:9; Jes 40:6-8. Wat is die deur wat die ingang van leuens in ons hart toelaat?

BESNYDENIS VAN DIE HART 18

Psa 51:8; Gal 6:7,8 Hoe bou ek waarheid in die binneste? Stap 2. Saai die regte saad.

BESNYDENIS VAN DIE HART 20

Mark 10:17-31; 2Kor 4:16-18; 2Kor 11:22-30 Alle dinge is moontlik vir God, maar nie alles is maklik nie.

bottom of page