top of page

Romeine 1: 20 sê, “Want Sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in Sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik Sy ewige krag en Goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.”

 

Japie Jackson, ‘n Veeaarts in Zimbabwe het ‘n diepe liefde en bewondering vir die integriteit van die Woord van God, asook die wonders van die skepping waarmee ons omring is.

 

Hy het sy lang lewe gegee om hierdie dinge as wetenskaplike te bestudeer. Toe hy in Pretoria op Onderstepoort universiteit in die vroeë 1950’s was, het die teorie van evolusie die universiteite ingedring. Japie se geloof het in teenstand daarteen gekom, en hy het dit as ‘n leun beskou wat in opstand kom teen die integriteit en waarheid van die Skrif. Hy het dus doelgerig die dinge van ‘n wetenskaplikke asook geloofsstandpunt deeglik nagevors. Hierdie boekie is ‘n klein deel en eenvoudige uiteensetting van ‘n leeftyd se passievolle navorsing.

gedruk - DIE SKEPPER EN SY SKEPPING

R50.00Price
  •  

  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page