top of page

Gee die Bybel vir ons rigting oor hoe om 'n besigheid te bedryf? Absoluut. Dit is gevul met woorde van wysheid wat van toepassing is vir elke aspek van ons lewens. In hierdie boek is daar omtrent 260 Skrifverwysings wat versigtig in orde gestel is om antwoorde te gee vir algemene daaglikse besigheids besluite wat elke persoon moet neem. Die toepassing van hierdie woorde van wysheid sal vir jou 'n hoopvolle toekoms te gee.

gedruk - BYBELSE BEGINSELS VIR BESIGHEID

R180.00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page