top of page

Mislukkings, hetsy persoonlik of ander, is seker een van die mees ontmoedigende ervarings wat ‘n mens kan beleef. Daar is ‘n onderliggende geestelike konflik wat mens moet verstaan as jy die pynlike herinneringe van vorige mislukkings  effektief wil bekamp.

Mislukkings en die leuenagtige aantuigings wat daarmee gepaard gaan, is ‘n onheilspellende wapen wat die vyand teen ons gebruik om ons te probeer vernietig.

As ‘n mens wil leer hoe om oorwinning oor die aanslag van die vyand op hierdie gebied te verkry, is dit belangrik dat ons ‘n stewige fondasie van waarheid lê. Hierdie boustene van waarheid is sorgvuldig in die Ou Testamentiese geskiedenis van Israel uitgelê. Jesus en al die apostels bevestig hierdie kragtige beginsels deur hierdie stukkies waarheid gereeld uit die Wet, die Profete en die Psalms aan te haal en uit te lig.

gedruk - Boek 4 - KONINKRYKE IN KONFLIK - Die verleiding van Bileam

R70.00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page