top of page

Dit is geen geheim nie dat daar 'n bose aanslag is op huwelikke en familielewe in hierdie eindtye waarin ons leef. Maar daar is 'n antwoord. Daar is HOOP! Daardie antwoord kan gevind word in ons Here Jesus Christus deur Sy Woord van WAARHEID. Dit gee vir ons die nodige riglyne wat tot vrede en vreugde in ons huise en gesinne sal lei.

 

In hierdie boek bespreek ons hierdie riglyne en deel baie getuienisse van oorwinning. Mag dit tot seën wees vir elke persoon wat die moeite doen om dit te lees en te bestudeer.

gedruk - Boek 3 - KONINKRYKE IN KONFLIK -Die huwelik en gesin

R160.00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page