top of page

Boek 3: Doop – Water, Gees, Vuur bespreek hierdie drie dope. Die titel is selfverduidelikend: “Water” bespreek wat die Bybel sê oor die waterdoop; “Gees” bespreek wat die Bybel sê oor die doop met die Heilige Gees; en “Vuur” bespreek wat die Bybel sê oor beproewings, versoekings en vervolging as vuurdoop en hoe hierdie dinge ‘n noodsaaklike deel van Christelike groei uitmaak. Die outeur gebruik voorbeelde uit die Skrif en uit sy persoonlike lewe om die heerlikheid van die oorwinning in hierdie belangrike Bybelse lering te wys.

gedruk - Boek 3 -DIE DOOP - WATERR, GEES, VUUR

R110.00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page