top of page

Wat die werking van die Heilige Gees betref, het ek gevind dat gelowiges van beide Pinkster en konserwatiewe kerkgroepe baie verward geraak het - òf deur opsetlike lering teen die Heilige Gees, òf deur vreemde emosioneel-gedrewe lering oor die Gees, wat weinig of geen Skriftuurlike grondslag het nie. Hierdie reeks boeke is geïnspireer deur ‘n diepe begeerte om te sien dat gelowiges verlief raak op die Heilige Gees, en om Sy leidende stem in hul lewens te ken.

Vandat ons in Suid-Afrika aangekom het, is ons elke jaar uitgenooi om dienste tydens die Pinkster week te hou. Die meerderheid van hierdie uitnodigings het van konserwatiewe denominasies gekom. Hierdie leringe het nog altyd positiewe uitslae gehad en mense se lewens is daardeur verander.

gedruk - Boek 2 - DIE DOEL VAN DIE HEILIGE GEES

R90.00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page