top of page

Die wye kloof tussen die koninkryk van LIG en die koninkryk van DUISTERNIS is ‘n tema wat die bladsye van die Bybel vul – vanaf Genesis tot Openbaring. Dit neem baie verskillende vorme aan, maar dit is in wese ‘n toneelbewerking van die meedoënlose konflik tussen GOED teenoor kwaade; HOOP teenoor vrees; LIEFDE teenoor haat; NEDERIGHEID teenoor trots; GELOOF teenoor hopeloosheid; WAARHEID teenoor die leuen.

En die EVANGELIE van die koninkryk van God is die boodskap van GOEIE NUUS – ‘n boodskap van HOOP en LIEFDE en VREUGDE en LIG en WAARHEID! Hierdie is ons roeping – om die GOEIE NUUS van hierdie wonderbaarlike koninkryk te verkondig. Ons kan maklik in die negatiewe, vrees-aanjaende leuens van die koninkryk van hierdie wêreld vasgevang word.

Geloof word nie gebaseer op dit wat ons sien nie, maar eerder op dit wat ons weet die waarheid is. Ons is hier om in geloof ons lig helder te laat syn hoe donker die koninkryk van die wêreld ook al mag wees. Daardie LIG van waarheid is ons hoop, en dis GOEIE NUUS

gedruk - Boek 1 - KONINKRYKE IN KONFLIK - 'n Verhaal van twee stede

R90.00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page