top of page

Die woestyn is die voorste linie waar die koninkryke van lig en duisternis in ‘n hewige geveg betrokke is. Dit is uiteraard ‘n plek wat ‘n mens graag wil vermy. As daar geen ander keuse is nie, moet ʼn mens dit maar probeer verduur. Maar om dit te begeer ... daarna te verlang ... dit te koester?!

 

Dit is egter juis in hierdie woestyn waar mens die mees hartstogtelike woorde van liefde ooit hoor. Hierdie boek is geskryf om as bemoediging en rigtingwyser te dien vir daardie individue of nasies wat hulle in ‘n tyd van diepe onrus bevind.

 

Hoséa 2:13 “Daarom, kyk, Ek sal haar lok en haar in die woestyn lei en na haar hart spreek.”

gedruk - Boek 7 - KONINKRYKE IN KONFLIK - Koester die woestyn

R170,00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page