top of page

KONINGKRYKE IN KONFLIK

DRUK OP DIE ONDERSTAANDE SKAKELS

2014-09-19_115831.jpg

GEBRUIK ONDERSTAANDE PYLTJIES OM VOLLE ARTIKEL TE SIEN

Artikels / Articles
Bybelstudie / Bible Study

ARTIKELS VOLG BINNEKORT

HOE BID EK VIR MY LAND?

Ek is bewus daarvan dat baie mense verwarring ervaar oor hoe om te bid, en ek verstaan die rede vir die verwarring

VREUGDE IN VERDRUKKING

Beskou die grootte van die uitdaging wat Paulus se bemoedigende woorde aan die Hebreuse gelowiges voorhou: Heb 10:34 “Want julle het ook saam met my gevoel in my boeie, en julle het die berowing van julle goed met blydskap aanvaar, omdat julle geweet het dat julle in julself ’n beter en blywende besitting in die hemele het.”

WEDYWER MET PERDE

Aan die begin van die finansiële ineenstorting van die Zimbabwiese dollar het die Reserwe Bank die rentekoerse oornag van 45% na ʼn astronomiese 600% per jaar laat styg. Talle maatskappye het oornag bankrot gespeel en my maatskappy en boerdery het ook amper deurgeloop.

Dit was net deur die genade en bonatuurlike ingryping van die Heilige Gees dat ons bankrotskap vrygespring het. Dit was waarlik 'n tyd om met perde te wedywer.

HOE KRY MENS JOU HUIS IN ORDE

My broer, Japie Jackson, het ‘n artikel met die titel, ”God se horlosie” geskryf.

In hierdie artikel bespreek hy die gebeurtenisse en tydsberekening van die veelgeprofeteerde eindtyd konflik, en dan sluit hy met die volgende vermaning aan sy lesers af: “As daar ooit ‘n tyd was om ons huis in orde te kry, is dit nou!!!”

bottom of page