top of page

Daar is baie verwarring in die Liggaam van Christus met betrekking tot die leer van die wet en genade, en daar is verskeie groepe wat mekaar hewig teenstaan. Dit behoort nie so te wees nie. Die slinger swaai van “anti-Wet”, ultra-genade aan die een kant tot “pro-Wet” se wettigheid en die onderhouding van die wet van Moses met al sy offers, feeste en wettiese praktyke aan die ander kant. Dan is daar verskeie ander leerstellings wat geraak word deur, en verwant is aan hierdie twee uiterstes. In ‘n poging om ‘n gebalanseerde perspektief van die Skrif voor te hou, wil ek graag die volgende eenvoudige siening van die leer voorhou.

Ons moet eerstens vasstel dat die wet en genade nie teenoorgesteldes van mekaar is nie. Die teenoorgestelde van die wet is nie genade nie, dit is wetteloosheid. 1Johannes 3:4 sê dat sonde wetteloosheid is. Die wet en genade is aan dieselfde kant met dieselfde doel in gedagte. Hul doelwit is om geregtigheid in die mensdom voort te bring – ‘n edele voorneme, nie waar nie?

gedruk -DIE WET TEERNOOR DIE GENADE

R100.00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page