top of page

Kol 3:15       “En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.”

Jesus se onderrig is vol verwysings na die “koninkryk van God”. Waar daar ‘n koninkryk is, moet daar noodsaaklik ook ‘n koning wees om daaroor te heers. Om te regeer, moet daar sekerlik ‘n koning betrokke wees by die lewens van diegene wat in sy koninkryk is, en dit is die koning wat rigting gee, wette maak en gehoorsaamheid aan daardie wette van die burgers in die koninkryk afdwing. As dit ‘n goeie koning is wat sonder die al te bekende hedendaagse korruptheid heers, sal dit regverdige oordele wees wat die koning maak, en die burgers sal die voordele van ‘n gelukkige lewe in ‘n vreedsame koninkryk geniet.

gedruk - Boek 2 - BESNYDENIS VAN DIE HART

R70.00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page