top of page

'n Mens plant nie 'n groot boom nie. 'n Mens plant 'n saad, en die saad, as dit goed versorg is, sal uiteindelik 'n groot book word. As ons wil hê dat ons lewens groot vrugbare bome moet word dan moet ons doelgerig die regte saad plant, en daardie plantjies goed versorg sodat hulle hul volle potensiaal kan bereik. 

Maar daar is ook 'n vyand wat ander saad in die nag kom plant - onkruid. En daardie onkruid probeer gedurig om die potensiaal van die goeie saad te versmoor. Dit is ons verantwoordelikheid om ons tuin op so 'n manier goed te versorg sodat die goeie saad uiteindelik groot bome in ons lewens kan word en 'n groot oes vir ons Koning voortbring.

gedruk - Boek 2 - KONINKRYKE IN KONFLIK - Koninkryk saad

R90.00Price
  • Pak van 1 - 12 boeke (2kg) = R60  (+/- R5 per boek)

    Pak van 13 - 30 boeke (5kg) = R80 (+/- R3,00 per boek) 

    Pak van 31 - 80 boeke (10kg) = R120 (+/- R1,50 per boek)

    Pak van 81 - 120 boeke (15kg) =  R180 (+/- R1,50 per boek) 

    Pak van meer as 120 boeke (20kg) = R240 (+/-  R1,50 per boek)

bottom of page