top of page
Search
  • Writer's picturezimtosa

IN DIE HOLTE VAN SY HAND

Ek is verheug om te kan afkondig dat ons uit eindelik hierdie fenominale boek in Afrikaans kan publiseer. Dit is 'n boek geskrywe deur Vivian Jenkins oor haar ouers, Pastoor Cyril en Peggy Ogden wat 'n nedrige tog kragtige bediening in Zimbabwe gehad het. Hierdie ouer paartjie was soos ouers vir my, asook vir baie ander mense. Hulle eenvoudige geloof en liefde vir mense het ontaard in 'n kragtige bevrydingsbediening wat talle mense tot bevryding gebring het van die aanslae van die duiwel. Lees gerus hulle verhaal. Dit is nou beskikbaar in beide Engels en Afrikaans, en is 'n geweldige bemoedigende storie van twee mense wat hulself onvoorwardelik vir die goeie nuus van die Evangelie van Jesus Christus gegee het.

Die boeke in Engels en Afrikaaans kan op die volgende skakel bestel word (in eboek formaat)

https://www.henryjackson.online/product-page/in-die-holte-van-sy-hand

Recent Posts

See All

I have started a new series of discipleship books. This is just a notification before publication. The title of the series is "The circumcision of the heart", and the theme of the first book is, "Reli

Here (below) is a part of the foreword for this BOOK 2 of the CONFLICTING KINGDOMS series. Open the blog to read the whole FOREWORD of this book. In 1Chronicles 12:32 we read about certain sons of Iss

There is much confusion in the body of Christ over the teaching of law and grace, and we find various groups vehemently opposing one another. This should not be. The pendulum swings from “anti-Law”, u

bottom of page