top of page

HEILIGE GEES

DRUK OP DIE ONDERSTAANDE SKAKELS

2014-09-19_115831.jpg

GEBRUIK ONDERSTAANDE PYLTJIES OM VOLLE ARTIKEL TE SIEN

Artikels / Articles
Bybelstudie / Biblestudy

DEURDRENK MET DIE HEILIGE GEES

Nadat Petrus daardie preek in Handelinge hoofstuk 2 op Pinksterdag gepreek het, eindig hy hiermee: Hand 2:36 “Laat dan die hele huis van Isreal sekerlik weet dat God Hom Here en Christus gemaak het, hierdie Jesus wat julle gekruisig het.”

WANNEER EK SWAK IS

Swakheid is nie juis die gewildste of mees gesogte eienskap nie en swakkelinge word gewoonlik bespot of op neergesien. Die lelike of nietige mense word nie in advertensies gebruik nie – wat beteken dat slegs ‘n klein minderheid die groot skerms haal. Die groter meerderheid van ons is net gemiddeld – vanuit die wêreld se oogpunt natuurlik.

SOOS GOUD

‘n Paar dae gelede het ‘n vriend van my die volgende Skrif ter bemoediging met my gedeel: Job 23:8-10 “KYK, ek gaan na die ooste, en Hy is nie daar nie; en na die weste, maar ek bemerk Hom nie. As Hy in die noorde werk, aanskou ek Hom nie; buig Hy af na die suide, dan sien ek Hom nie Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud te voorskyn kom.”

Boeke / Books
  • ONTVANG DIE HEILIGE GEES (BOEK 1 - 3)

Besoek ons Boekwinkel

bottom of page