Dit is geen geheim nie dat daar 'n bose aanslag is op huwelikke en familielewe in hierdie eindtye waarin ons leef. Maar daar is 'n antwoord. Daar is HOOP! Daardie antwoord kan gevind word in ons Here Jesus Christus deur Sy Woord van WAARHEID. Dit gee vir ons die nodige riglyne wat tot vrede en vreugde in ons huise en gesinne sal lei.
In hierdie boek bespreek ons hierdie riglyne en deel baie getuienisse van oorwinning. Mag dit tot seën wees vir elke persoon wat die moeite doen om dit te lees en te bestudeer.
top of page
R120,00Price
bottom of page